Die GKSA Psalmboek bevat die berymde Psalms en Skrifberymings in gebruik by die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika. Dit sluit in:
- Psalm 1-150
- Skrifberymings: 1-79
- Belydenisskrifte
- Liturgiese formuliere
- Gebede
- Kerkorde van die GKSA
Minimum vereiste:
- Android foon of tablet met Android 4.4 of ’n meer onlangse weergawe.
- iPhone of iPad met iOS 8.0 of ’n meer onlangse weergawe.

Funksies:
- Toeganklike inhoudsopgawe
- Eenvoudige liedkeuse
- Skep van sanglys vir die erediens
- Versspesifieke vertoning
- Soekfunksie vir Psalms, Skrifberymings en agterwerke
- Verstelbare kleurskema en teksgrootte
